tomcat_logo
celebrating_10years_header
animated-flag-rsa
SPECIALIZING IN THE MANUFACTURING OF HYDRAULIC-FEED & GRAVITY-FEED WOOD CHIPPERS FOR SOUTHERN AFRICA

Celebrating 10 Years!

For us at TOMCAT today is a true Throwback Thursday as we look back at the FIRST ever TOMCAT engine-driven wood chipper manufactured 10 years ago!! The chipper is capable of chipping branches of up to 200mm in diameter, with a single hydraulic feed roller and reversing auto-feed function. The chipper is owned by Mr Arthur Nel and still works hard every year during pruning season on his fruit farm outside Ladismith in the Western Cape. When we look back to this 1st Generation TOMCAT chipper and compare it to our current 3rd Gen chippers, we see a lot of development, growth and a hard work put into these chippers to get the brand where we are today. We would like to thank every customer for their loyal support over the last 10 years and all our dealers who was part of this success story. To every employee at TOMCAT we would like to thank them for their hard work to make TOMCAT the world class brand it is today!!

Ons kyk vandag terug na die jaar 2009 toe TOMCAT sy eerste enjin aangedrewe chipper ontwerp, vervaardig en verkoop het. Dit was ‘n 200mm kapasiteit chipper met ‘n enkel invoerroller en “reversing auto-feed” stelsel. Mnr Arthur Nel is vandag die trotse eienaar van hierdie masjien en is baie tevrede met hierdie kerwer van hom. Die masjien werk nog hard elke jaar om snoeitakke te kerf op hulle vrugte plaas buite Ladismith in die Wes Kaap. Wanneer ons na hierdie 1ste Generasie masjien kyk en dit vergelyk met ons huidige 3rde Generasie masjiene sien ons groei, harde werk en baie ontwikkelingswerk raak. Vandag kan ons met trots sê TOMCAT is waarlik in ‘n klas van sy eie. Ons sê dankie aan elke klient wat ons oor die jare lojaal ondersteun het en elke handelaar wat ons oor die laaste 10 jaar gehelp het om hierdie mylpaal te bereik. Aan elke werknemer wil ons ook spesiaal dankie sê vir al julle harde werk om TOMCAT Chippers ‘n wêreldklas produk te maak!!